Alweer terug by die skool - tog te lekker in Hartenbos langnaweek gehou tydens die Maartvakansie.
Moenie die Grease-optrede by die ArtsCape mis nie - baie vrolike musiek en 'n goeie vertoning wat jou dadelik in 'n goeie bui sit.
Het nou al die trougoete georganiseer, maar ai....waar kry mens nog die outydse soort confetti???
How to be Productive, Not Busy
7 years ago
No comments:
Post a Comment