Monday, March 29, 2010

Kapot

Moet nou al die troureëlings in Maartvakansie tref, want ek en my skattebol gaan die hele  Junie/Julie vakansie in Namibië toer.
Darem vandag die rok en gastehuis klaar georganiseer.
Hazendallandgoed ook al reg vir ons.
Is nou sommer moeg vanaand...

No comments: