Monday, June 23, 2008

Tyd


"Die amandelboom is gevoelig en weet altyd eerste dat die lente naby is, dan maak hy bloeisels. Net so sal Ek ook fyn aanvoel en sorg dat wat Ek gesĂȘ het, moet gebeur, op die regte tyd sal gebeur." Jeremia 1:12b

1 comment:

Anonymous said...

Dit is hierdie wete wat 'n mens die lewe vierkantig in die oe laat kyk! Mag jy 'n pragtige week beleef! NS: Geniet die skoolvakansie!