Joosja blaas sy horing
die Jode dink hy's gekoring
toe val die stad plat op sy gat
en die Jode sê djou doring
- R.K. Belcher

hy't sy Bybel vasgeklou
en toe hy weer uit die hok uitklim
was hy droog en ongekou
- R.K. Belcher
Bietjie inspirasie/ lawwigheid/ blymoedigheid/ wysheid wat ek so langs die pad optel.
No comments:
Post a Comment