Saturday, July 12, 2008








Ek hou van jou; jy maak my hart so bly
Ek hou van jou – jy’s baie oulik vir my
Ek hou van jou – en wat ookal gebeur
Ek hou van jou – net altyd meer en meer
Ek wag vir jou – komaan, môre is dit dalk te laat
Ek sê dit nou – want môre is dit dalk te laat

1 comment:

Anonymous said...

Hi Amanda
Baie oulik!! Geniet jou naweek verder! M