Wednesday, June 11, 2008

Lekker reën!!!

Het gisteraand my eerste klas oor blogging gehad - en hierso is ek!
Dit reën alte lekker in die Kaap - regte pannekoekweer!

1 comment:

Nic said...

Ek's mal oor die reënweer.
Dit val net so lekker in die stad vandag.
Vishoek se strate was vanoggend oorspoel in die laer dele.
Paul Greyling se parkeer area was heeltemal onder water.
Jy's die coolste suster op aarde!